Laerskool Burgersdorp is geleë in die pragtige Oos-Kaap. Die skool bied top gehalte onderrig, verskeidenheid sportsoorte en kultuur aktiwiteite om sodoende aan elke leerder se behoeftes te voorsien. Laerskool Burgersdorp is gebaseer op Christelike en Bybelse waardes en bied aan leerders die geleentheid om fisies sowel as emosioneel ten volle te ontwikkel. 


Die klein skool met die groot hart..

4de Kwartaal 2025

Doen aansoek om Koshuisverblyf

Alle dokumente wat jy benodig

Belangrike DOKUMENTE

Word ‘n  trotse Blikkie!

Blikkies BLY BESIG

Burgersdorp ons dorp…

Burgersdorp is 'n besonderse dorpie vol geskiedenis, hartlike mense en pragtige natuurskoon. Hier leer ons nie net uit boeke nie, maar ook uit ons omgewing - van ou geboue en monumente tot rotskuns en bergpaaie. Dis 'n plek waar kinders veilig grootword, waar tradisie en kultuur belangrik is, en waar die gemeenskap soos 'n familie voel. In Burgersdorp bou ons nie net aan drome nie - ons leef dit uit!

Ons skool - ons trots

By Laerskool Burgersdorp het elke kind verskeie geleenthede om te ontwikkel in verskillende areas. Van kwaliteit akademiese onderrig, verskeie sport- en kultuur-geleenthede, kan elke Blikkie werklikwaar vooruitstreef om die beste weergawe van hom- of haarself te wees. Sluit aan by ons en word ’n trotse Blikkie! Aansoeke vir 2026 is nou oop.

Gr R - 7 Aansoek om toelating in 2026 sluit 31 Julie 2025.

Sien wat gebeur by Blikkies in hierdie kwartaal…

Verkorte Kwartaalprogram

Kontak ons direk

Laerskool Burgersdorp
Laerskool Burgersdorp
Kontak Laerskool Burgersdorp

Volg ons!

Stuur e-pos

Koepiereg 2025. Laerskool Burgersdorp. Alle regte voorbehou. Webwerf deur Get Noticed

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

Deny OK